{"title":"Home page","description":null,"products":[{"product_id":"moenie-weer-vries-nie","title":"Moenie Weer Vries Nie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eWat om te sê wanneer iemand vra: ‘Hoekom glo jy eintlik?’\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e’n Digitale werkboek van 59 bladsye in Afrikaans, met Skrifaanhalings uit die 1933\/53-vertaling. Tien minute, drie keer ’n week. Dadelik aflaaibaar; druk dit uit of lees op jou foon.\u003c\/p\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eDeel 1 · Uit die sirkel:\u003c\/strong\u003e handskrifte, bronne buite die Bybel, argeologie, Psalm 22 en Jesaja 53, die opstanding.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eDeel 2 · Die 30 vrae:\u003c\/strong\u003e kort antwoord, dieper antwoord, ’n vers en ’n terugvraag by elke vraag.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eDeel 3 · Die verskil tussen …:\u003c\/strong\u003e 12 pare kerkwoorde in gewone taal.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eDeel 4 · Die hele storie:\u003c\/strong\u003e Genesis tot Openbaring in sewe bedrywe, met tydlyne.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\n\u003cstrong\u003eDeel 5 · By die kombuistafel:\u003c\/strong\u003e gesprekke met kinders en kleinkinders.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\u003ch3\u003eDie Volledige Pakket (R480): koop 2, kry 4 gratis\u003c\/h3\u003e\u003cp\u003eSes digitale boeke. Jy betaal vir twee (2 × R240 = R480): Moenie Weer Vries Nie en By die Kombuistafel (12 gesprekke). Gratis: Sal Jy Vir Ons Bid? (hardop bid sonder om te vries, met woorde vir swaar dae), 40 Dae Gebed vir my Kind, Buite die Sirkel (24 feite) en die Groepleiersgids vir 8 weke. Waarde R1 200 plus die gratis gids.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003csmall\u003eSkrifaanhalings uit Die Bybel, 1933\/1953-vertaling, © Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met erkenning.\u003c\/small\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"KnowWhys","offers":[{"title":"Net die werkboek","offer_id":59159382360328,"sku":"KW-WERKBOEK","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Die Volledige Pakket (6 boeke)","offer_id":59159388684552,"sku":"KW-BUNDEL","price":480.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1072\/5834\/7784\/files\/kw-hero-1_3ba01460-3d6d-4350-a568-e2117af3ea28.jpg?v=1792405249"}],"url":"https:\/\/knowwhys.com\/collections\/frontpage.oembed","provider":"knowwhys.com","version":"1.0","type":"link"}