Skip to product information
40 Dae Gebed vir my Kind
Sale price
R 149.00
Regular price
R 299.00
’n Gebedsreis vir ouers en grootouers wat vir hulle kinders se geloof bid.
Wanneer ons nie meer ons kinders se geloof kan ‘regmaak’ nie, kan ons nog bid. Elke dag het ’n kort Skrifgedeelte uit die 1933/53-vertaling, ’n paar gedagtes, ’n gebed wat jy kan bid en spasie om jou eie gebed neer te skryf. Omtrent tien minute per dag.
- 40 dae, elk op sy eie bladsy
- ‘Kyk terug’-bladsye ná dag 10, 20 en 30
- Vir alleen, saam met jou man of vrou, of in ’n groep
Digitale aflaai: 48 bladsye PDF.