30 Sakkaartjies

30 Sakkaartjies + 10 Foon-agtergronde

Sale price  R 79.00 Regular price  R 149.00
Skip to product information
30 Sakkaartjies

30 Sakkaartjies + 10 Foon-agtergronde

Sale price  R 79.00 Regular price  R 149.00

Hou jou antwoorde naby. Al 30 vrae uit die werkboek op sakkaartjies, elk met ’n kort antwoord, ’n Skrifverwysing en ’n vraag om terug te vra. Druk op karton, knip uit en hou dit in jou beursie, handsak of Bybel.

Plus 10 foon-agtergronde met verse uit die 1933/53-vertaling, sodat jy elke keer wat jy jou foon optel, ’n herinnering kry.

Digitale aflaai: 6 bladsye PDF + 10 foon-agtergronde (JPG).

You may also like