Skip to product information
40 Gebedskaartjies
Sale price
R 79.00
Regular price
R 149.00
40 gebedskaartjies om uit te druk en uit te knip. Een kaartjie per dag, met ’n kort gebed vir jou kind of kleinkind en ’n Skrifverwysing uit die 1933/53-vertaling. Hou dit in jou Bybel, langs jou bed of op die yskas.
Digitale aflaai: 7 bladsye PDF.