40 Kalm-kaartjies

40 Kalm-kaartjies

R 79.00
Skip to product information
40 Kalm-kaartjies

40 Kalm-kaartjies

R 79.00

20 kalm sinne om te sê in plaas van te skree, en 20 verse uit die 1933/53 vir die yskas, die badkamerspieël en die kar. Druk uit, knip en hou byderhand. Digitaal (PDF, 8 bladsye).

You may also like