Skip to product information
52 Gesinsaande
R 199.00
’n Jaar se kort gesinsdagstukkies om saam met jou kinders te doen: elke aand ’n vers uit die 1933/53, ’n kort gedagte, ’n vraag om oor te gesels en iets om saam te doen. Vir kinders van omtrent vier tot twaalf. Digitaal (PDF, 29 bladsye).