By die Kombuistafel

Opgradering: By die Kombuistafel

Sale price  R 199.00 Regular price  R 399.00
Skip to product information
By die Kombuistafel

Opgradering: By die Kombuistafel

Sale price  R 199.00 Regular price  R 399.00

By die Kombuistafel: 12 gesprekke oor geloof met jou kinders en kleinkinders, woord vir woord.

Wat sê jy as jou kleinkind vra: ‘Hoe weet ons God is regtig daar?’ Of as jou tiener sê: ‘Ek is nie meer seker ek glo nie’? Elke gesprek wys wat om te weet voor jy praat, hoe die gesprek kan verloop, vrae om terug te vra en wat om liewer nie te sê nie.

  • Vir kinders van 4 jaar tot volwasse kinders
  • Van ‘Gaan ek hemel toe?’ tot ‘Ek is klaar met die kerk’
  • Met ’n vers uit die 1933/53-vertaling by elke gesprek

Digitale aflaai: 30 bladsye PDF.

You may also like