Ons Gebedsjoernaal

Ons Gebedsjoernaal

R 149.00
Skip to product information
Ons Gebedsjoernaal

Ons Gebedsjoernaal

R 149.00

’n Gebedsjoernaal vir egpare wat saam wil bid. Twaalf weke met ’n vers, ’n gebedsfokus en spasie om julle versoeke en God se antwoorde neer te skryf, plus ’n 30-dae-gebedslys.

Digitale aflaai: 18 bladsye PDF.

You may also like