Skip to product information
52 Saam-kaartjies
R 79.00
26 afspraak-idees en 26 gespreksvrae vir egpare. Druk uit op karton, knip langs die stippellyne en hou dit in ’n blikkie by die kombuis. Trek een kaartjie per week.
Digitale aflaai: 9 bladsye PDF, A4.