Sal Jy Vir Ons Bid?

Sal Jy Vir Ons Bid?

R 240.00
Skip to product information
Sal Jy Vir Ons Bid?

Sal Jy Vir Ons Bid?

R 240.00

Sal Jy Vir Ons Bid? Hardop bid sonder om te vries, met woorde vir swaar dae

Vir die oomblik wanneer iemand vra: “Sal jy vir ons bid?” en jou kop leeg raak. By die Sondagtafel, die siekbed, die selgroep of die begrafnis.

  • Die vier-sin-patroon: aanspreek, dank, vra, amen
  • 21 dae se oefening, van stil en alleen na hardop saam met ander
  • 20 gebede vir die tafel, verjaarsdae, ’n nuwe baba, die lughawe, die selgroep en droogte
  • Woorde vir 11 swaar oomblikke: wat om te sê, wat nie, wat om te doen, en ’n kort gebed
  • ’n Sakkaart om uit te knip, ’n gebedslys en boodskappe om te stuur

Digitale boek (PDF, 69 bladsye). Lees op jou foon of tablet, of druk uit. Skrifaanhalings uit die 1933/53-vertaling. Geen fisiese boek word gestuur nie.

Gratis ingesluit in Die Volledige Pakket van Moenie Weer Vries Nie.

You may also like